Quantcast
Channel: SARIE » Rubrieke – Koos van der Merwe
Browsing all 10 articles
Browse latest View live

Die liefde

Die familie is klaar gegroet en kinders is klaar vertel hoe groot hulle geword het. Tieners staan half groot, half verleë en so amper-nog-maar-kind rond. ’n Oomof twee, wat duidelik lanklaas ’n pak...

View Article



Mooi dag, nè?

Dis nou as jy soek na iets om te sê wanneer jy eintlik voel jy het niks om te sê nie. So kan ’n mens gesels wanneer jy heimlik besig is om stil te bly, maar nie aanstoot wil gee nie. Dis ’n genade dat...

View Article

Spring! Koos van der Merwe se Laaste sê

Jy kan jou rybewys kry. Saam met ’n rybewys kom vryheid. Jy ry self waar jy wil kom en besluit self wanneer om weer te vertrek. Twee van die belangrikste keuses in ’n volwassene se lewe: Waarheen ry ek...

View Article

Koos van der Merwe: Laaste sê om onder deur die maan te loop

Jy kry oggendmense en jy kry aandmense. Oggendmense se gedagtes, gemoed en energie is glo beter nader aan sonsopkoms en aandmense s’n nader aan sonsondergang. Ek was tot onlangs nog ’n oggendmens in...

View Article

Koos van der Merwe: Laaste sê hunkering en verlang

Ek was nie regtig lus om te gaan nie, maar hoe stry ’n man nou teen skoonheid, en veral die soort skoonheid waarmee jy al meer as twee decades getroud is? Hoekom nou gaan luister na Afrikaanse liedjies...

View Article


Koos van der Merwe: So sonder jou oë, laaste sê

So onder ’n mens se oë gebeur dit. Terwyl klein meisietjies oral om jou met poppe speel en modderkoekies bak en vir swiets kom vra. Terwyl hulle linte dra en krulkoppies het en speel-speel vir jou tee...

View Article

Koos van der Merwe: ’n Ongewone waarskuwing, laaste sê

Geen diens is vir diesulkes die ware Jakob as die swael en vuur nie kennelik, soos oor ’n Sodom van ouds, in die kerk geruik kan word nie. Hoe warmer die preek én die vlamme waarteen dit waarsku, hoe...

View Article

“Elvis Blue het lankal geskyn, toe hy nog net Jan was.”– Koos van der Merwe...

Sy naam was Elvis. Elvis Blaauw. Ons almal het geweet hy het nie meer lank om te lewe nie. Jan was vir hom ‘n vriend. Jan en Elvis. Onafskeidbaar soos broers, al was hulle uit twee wêrelde. En hulle...

View Article


Koos van der Merwe: En daar was engele

Hulle was gewone skaapwagters en dit was maar net nog ’n nag in die veld. Totdat daar in daardie nag ’nengel opgedaag het wat vertel het van ’n Kind wat gebore is. En toe ’n menigte engele wat vertel...

View Article


’n Psalm 23- Kersfees

Hy verkwik my siel. So, sê die psalmis, maak die groot Skaapwagter met hom wat so in sy enigheid besig is om sy deel te doen dat ander eendag heilige geskrifte kan hê om te lees. Verkwik. Hyverkwik my...

View Article
Browsing all 10 articles
Browse latest View live